![cover image](https://wikiwandv2-19431.kxcdn.com/_next/image?url=https://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/2/2f/Lena_Waithe_by_Gage_Skidmore.jpg/640px-Lena_Waithe_by_Gage_Skidmore.jpg&w=640&q=50)
Lena Waithe
From Wikipedia, the free encyclopedia
Lena Waithe (gebore 17 Mei 1984) is 'n Amerikaanse skryfster, vervaardiger, en aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Dear White People (2014) en Ready Player One (2018), en in die televisiereekse Master of None (2015) en The Chi (2018).
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Kitsfeite Geboorte, Nasionaliteit ...
Lena Waithe | |
![]() | |
Geboorte | 17 Mei 1984 (1984-05-17) (40 jaar oud) |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Skryfster, vervaardiger, en aktrise |
Aktiewe jare | 2007–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit