Lenny Kravitz
From Wikipedia, the free encyclopedia
Lenny Kravitz (gebore 26 Mei 1964) is 'n Afro-Amerikaanse sanger, akteur en vervaardiger van gedeeltelike Joodse afkoms. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Precious (2009), The Hunger Games (2012), Lee Daniels' The Butler (2013), en The Hunger Games: Catching Fire (2013).
Kitsfeite Geboortenaam, Geboorte ...
Lenny Kravitz | |
Geboortenaam | Leonard Albert Kravitz |
---|---|
Geboorte | 26 Mei 1964 (1964-05-26) (60 jaar oud) New York, Verenigde State |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | Zoë Kravitz |
Beroep(e) | Sanger, akteur en vervaardiger |
Aktiewe jare | 1981–nou |
Webwerf | lennykravitz |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit