Leslie Jordan
Amerikaanse akteur / From Wikipedia, the free encyclopedia
Leslie Jordan (29 April 1955 ‒ 24 Oktober 2022) was 'n Amerikaanse akteur en skrywer. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Jason Goes to Hell: The Final Friday (1993), Sordid Lives (2000), en The Help (2011), en in die televisiereeks Will & Grace (1998).
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Kitsfeite Geboortenaam, Geboorte ...
Leslie Jordan | |
Geboortenaam | Leslie Allen Jordan |
---|---|
Geboorte | 29 April 1955 Chattanooga, Tennessee, Verenigde State |
Sterfte | 24 Oktober 2022 (op 67) Hollywood, Kalifornië, Verenigde State |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur en skrywer |
Aktiewe jare | 1986-2022 |
Webwerf | www |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit