Lewer is 'n kleur, 'n donker skakering van bruin.
Die eerste opgetekende gebruik van lewer as 'n kleurnaam in Engels was in 1686.[1]
Volgens verskeie kleurskemas word lewer as volg voorgestel:
Meer inligting Skakering, Gewone lewerkleur ...
Skakering |
|
|
|
|
|
Gewone lewerkleur |
Lewerkleur by honde |
Lewerkleur by perde |
Lewer (Orgaan) |
Model |
Koördinate |
Koördinate |
Koördinate |
Koördinate |
Heksadesimale kode |
#674C47 |
#5D3B1A |
#543D37 |
#6C2E1F |
RGB-kleurmodel |
(103, 76, 71) |
(93, 59, 26) |
(84, 61, 55) |
(108, 46, 31) |
CMYK |
(0, 26, 31, 60) |
(43, 67, 93, 49) |
(0, 27, 35, 67) |
(0, 57, 71, 58) |
HSV |
(9°, 31%, 40%) |
(30°, 72%, 36%) |
(12°, 35%, 33%) |
(12°, 71%, 42%) |
Sluit
Maerz and Paul A Dictionary of Color New York: 1930 McGraw-Hill Page 198; Color Sample of Liver: Page 37 Plate 7 Color Sample H9.