Lika Berning (gebore 9 April 1980; née van den Bergh) is 'n Suid-Afrikaanse aktrise. Berning het 'n honneursgraad in Dokumentêre Filmkuns aan die Universiteit van Kaapstad verwerf. Sy werk sedert haar graduasie in 2003 as 'n aktrise. Sy het al in verskeie TV-sepies verskyn, onder andere in Binnelanders en KykNET se Fees van die ongenooides. Van die rolprente waarin sy gespeel het sluit in: Liefling, Die Wonderwerker en Vrou Soek Boer.

Kitsfeite Geboorte, Nasionaliteit ...
Lika Berning
Geboorte 9 April 1980
Nasionaliteit Suid-Afrika
Beroep(e) Aktrise
Rolprente Liefling, Die Wonderwerker
Internet-rolprentdatabasis-profiel
Sluit

Sy is die dogter van die aktrise Jana Cilliers en regisseur Regardt van den Bergh.

Filmografie

  • French Toast, 2015 as Lise le Roux
  • Vrou Soek Boer, 2014 as Mareike
  • Die Wonderwerker, 2012 as Annie
  • Liefling, 2010 as Liefling Marais
  • The Bang Bang Club, 2010 as Vivian
  • Fees van die ongenooides (TV-reeks), 2008 as Magrieta van Wyk
  • Primeval, 2007 as Rachel
  • Claustrophobia (kort), 2002 as baasspelerige vrou

Wikiwand in your browser!

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.

Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.