![cover image](https://wikiwandv2-19431.kxcdn.com/_next/image?url=https://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/7/75/Limbe1.png/640px-Limbe1.png&w=640&q=50)
Limbe
From Wikipedia, the free encyclopedia
Limbe (bekend as Victoria van 1858 tot 1982) is 'n kusstad in die Suidwes-streek van Kameroen. Met die sensus van 2005 was die bevolking 84 223.
![Thumb image](http://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/7/75/Limbe1.png/320px-Limbe1.png)
Limbe is op 'n baai teen die agtergrond van 'n groot bergreeks geleë. Swart sandstrande maak Limbe een van twee kusdorpe wat gewild is onder Westerse toeriste. Besienswaardighede sluit die Limbe Dieretuin en Limbe Botaniese tuine in, ook die Bimbia-slawehandelsroete.