Lipstiek Dipstiek
From Wikipedia, the free encyclopedia
Lipstiek Dipstiek is 'n Afrikaanse rolprent wat op 25 November 1994 uitgereik is. Die rolprent is met 'n begroting van ongeveer R1 500 000 in Johannesburg geskiet en het R6 180 917 by die loket verdien. Willie Esterhuizen het die regie en skryfwerk behartig.
Kitsfeite Lipstiek Dipstiek, Regisseur ...
Lipstiek Dipstiek | |
---|---|
Regisseur | Willie Esterhuizen |
Produksieleier | Pieter Esterhuizen, Philo Pieterse |
Draaiboek | Willie Esterhuizen |
Met | Francois Coertze Julie Hartley Lizz Meiring Jozua van der Lugt |
Redigeerder | Johan Lategan |
Uitgereik | 25 November 1994 |
Speeltyd | 95 minute |
Land | Suid-Afrika |
Taal | Afrikaans |
IMDb-profiel |
Sluit