Lodewyk van Valois, Hertog van Orléans
From Wikipedia, the free encyclopedia
Lodewyk van Valois (Frans: Louis de Valois, duc d'Orléans) (13 Maart 1372 – 23 November 1407) was Hertog van Orléans van 1392 tot met sy dood. Hy was ook Graaf van Valois, Hertog van of Touraine (1386–1392), Graaf van Blois (1397–1407), Angoulême (1404–1407), Périgord, Dreux en Soissons. Lodewyk was die seun van Koning Karel V van Frankryk en Johanna van Bourbon en die jonger broer van Karel VI. In 1389 het hy met Valentina Visconti, dogter van Gian Galeazzo, Hertog van Milaan getrou. Lodewyk het aan die hoof gestaan van die Armagnacs wat in 'n stryd met die Boergondiërs gewikkel was om die mag in Frankryk.
Kitsfeite Dinastie, Bewind ...
Lodewyk van Valois | |
---|---|
Hertog van Orléans | |
Lodewyk van Valois | |
Dinastie | Valois |
Bewind | 1392 – 1407 |
Gebore | 13 Maart 1372 |
Gesterf | 23 November 1407 |
Parys, Frankryk | |
Saint Denis Basiliek | |
Opvolger | Karel |
Gade | Valentina Visconti |
Kinders | Karel, Hertog vanaf Orléans Johannes, Graaf van Angoulême Philips, Graaf van Vertus Margaret, Gravin van Vertus |
Vader | Karel V (1187–1226) |
Moeder | Johanna van Bourbon (1188–1252) |
Sluit