Lohatlha
militêre opleidingsgebied / From Wikipedia, the free encyclopedia
Lohatlha is 'n klein dorpie in die Noord-Kaap, Suid-Afrika ongeveer 30 km noord van Postmasburg. Die naam beteken: plek van die vaalbos.
Kitsfeite Land, Provinsie ...
Lohatlha | |
---|---|
Koördinate: 28°3′0″S 23°3′0″O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Noord-Kaap |
Distriksmunisipaliteit | ZF Mgcawu |
Plaaslike Munisipaliteit | Tsantsabane |
Tydsone | UTC+2 (SAST) |
Sluit