Lotaringe
administratiewe gewes (région) van Frankryk / From Wikipedia, the free encyclopedia
Lotaringe of Lotharinge (Frans en Engels: Lorraine, Duits: Lothringen, Nederlands: Lotharingen) was een van die voormalige 27 Franse administratiewe geweste (Frans: régions) wat ingevolge die instelling van die geweste in 1956 opgerig is. Die gewes het sowat 2 350 000 inwoners (2008) en 'n oppervlakte van sowat 23 500 km² gehad. Die hoofstad was Metz.
- Hierdie artikel handel oor die voormalige Franse geweste Lorraine. Vir ander artikels oor Lorraine, sien Lorraine (dubbelsinnig).
Lotaringe | |
---|---|
Départements | Meurthe-et-Moselle (54), Meuse (55), Moselle (57), Vosges (88) |
Prefektuur | Metz |
Bevolking | 2 346 361 inw. (2008) |
Bevolkingsdigtheid | 100 inw./vk km |
Oppervlakte | 23 547 vk km |
Arrondissemente | 19 |
Kantons | 157 |
Munisipaliteite | 2 337 |
President van Gewestelike Raad | Jean-Pierre Masseret (SP) |