Ludwik Lejzer Zamenhof
From Wikipedia, the free encyclopedia
Ludwik Lejzer Zamenhof (Pools: Ludwik Łazarz Zamenhof), (15 Desember 1859 – 14 April 1917), bekend as Dokter L. L. Zamenhof of Doktoro Esperanto ("Dokter wat hoop"), was 'n Jood wat die "internasionale taal" Esperanto, die mees gewilde kunsmatige taal, geskep het.
Kitsfeite Gebore, Sterf ...
Ludwik Lejzer Zamenhof | |
---|---|
Ludwik Lejzer Zamenhof in 1908 | |
Gebore | Eliezer Levi Samenhof (1859-12-15)15 Desember 1859 |
Sterf | 14 April 1917 (op 57) |
Nasionaliteit | Pole |
Beroep | Oogarts en filoloog |
Bekend vir | die skepping van Esperanto |
Eggenoot | Klara Zamenhof |
Kinders | Adam, Sofia en Lidia |
Ouer(s) | Markus en Rozalja Zamenhof |
Handtekening | |
Sluit