Lys van die digs bevolkte munisipaliteite in die Nordiese lande
Wikimedia lysartikel / From Wikipedia, the free encyclopedia
Hierdie is 'n lys van die digs bevolkte munisipaliteite in die Nordiese lande, met slegs munisipaliteite met minstens 100 000 inwoners. Die Nordiese lande wat ten minste een stad met meer as 100 000 inwoners het, is Denemarke, Finland, Ysland, Noorweë en Swede.
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |