Maasmechelen
From Wikipedia, the free encyclopedia
Maasmechelen (Limburgs: Maosmechele of Mechele) is 'n Belgiese munisipaliteit in die ooste van die Vlaamse provinsie Limburg, geleë aan die Maas-rivier, wat o.a. hier die grens met die Nederlandse provinsie Limburg vorm. Die munisipale gebied het 37 159 inwoners (2011) en 'n oppervlakte van 76,28 km². Mechelen-aan-de-Maas is die administratiewe setel van die munisipaliteit.
Kitsfeite Maasmechelen Maosmechele / Mechele, Land ...
Maasmechelen Maosmechele / Mechele | |
---|---|
Munisipaliteit | |
Sint-Barbarakerk in Eisden | |
Ligging van Maasmechelen in die provinsie Limburg | |
Koördinate: 50°58′00″N 5°42′00″O | |
Land | België |
Gewes (deelstaat) | Vlaandere |
Provinsie | Limburg |
Regering | |
• Burgemeester | Wim Terwingen (CD&V) |
Oppervlak | |
• Totaal | 76,28 km2 (29,45 vk. myl) |
Bevolking | |
• Totaal | 37 177 |
• Digtheid | 487/km2 (1 260/vk. myl) |
Poskode | 3630, 3631 |
Skakelkodes | 089 |
Webwerf | www.maasmechelen.be |
Sluit