Manie Maritz
boeregeneraal en leier in die rebellie van 1914 / From Wikipedia, the free encyclopedia
Salomon Gerhardus (Manie) Maritz was 'n boeregeneraal en leier in die Rebellie van 1914.
Kitsfeite Salomon Gerhardus Maritz, Bynaam(e) ...
Salomon Gerhardus Maritz | |
---|---|
Bynaam(e) | Manie Maritz |
Geboortedatum | 26 Julie 1876 |
Geboorteplek | Kimberley, Griekwaland-Wes |
Sterfdatum | 20 Desember 1940 (64 jaar oud) |
Sterfplek | Pretoria, Unie van Suid-Afrika |
Lojaliteit | Zuid-Afrikaansche Republiek |
Veldslae/oorloë | Eerste Wêreldoorlog |
Sluit