Marian Nixon
From Wikipedia, the free encyclopedia
Marian Nixon (20 Oktober 1904 – 13 Februarie 1983) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Courage (1930), A Private Scandal (1931), Pilgrimage (1933), en Captain Calamity (1936).
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Kitsfeite Geboorte, Sterfte ...
Marian Nixon | |
![]() | |
Geboorte | (1904-10-20)20 Oktober 1904 |
---|---|
Sterfte | 13 Februarie 1983 (op 78) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 1922–1936 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit