Martin Benrath
From Wikipedia, the free encyclopedia
Martin Benrath (9 November 1926 – 31 Januarie 2000) was 'n Duitse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Morituri (1965), Stalingrad (1993), en Beim nächsten Kuß knall ich ihn nieder (1996).
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Kitsfeite Geboorte, Sterfte ...
Martin Benrath | |
Geboorte | (1926-11-09)9 November 1926 |
---|---|
Sterfte | 31 Januarie 2000 (op 73) |
Nasionaliteit | Duits |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit