Mary-Kate Olsen
From Wikipedia, the free encyclopedia
Mary-Kate Olsen (gebore 13 Junie 1986) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente It Takes Two (1995), New York Minute (2004), The Wackness (2008), en Beastly (2011).
Kitsfeite Gebore, Beroep ...
Mary-Kate Olsen | |
---|---|
Olsen in 2011 | |
Gebore | 13 Junie 1986 (1986-06-13) (37 jaar oud) Sherman Oaks, Los Angeles, Kalifornië, Verenigde State |
Beroep | Aktrise en mode ontwerper |
Jare aktief | 1987–2012 (aktrise) 2004–nou (mode ontwerper) |
Lewensmaat | Olivier Sarkozy (trou 2015; skei 2021) |
Familielede | Ashley Olsen (tweeling suster) Elizabeth Olsen (suster) |
Sluit