Maupihaa
From Wikipedia, the free encyclopedia
Maupihaa, ook bekend as Mopelia, is ’n atol in die Benedewindse Eilande van die Geselskapseilande in Frans-Polinesië, ’n Franse oorsese gebied in die Stille Oseaan. Dit is 72 km suidoos van Manuae, sy naaste buurman.
Kitsfeite Maupihaa Inheemse naam: Maupiha'a, Geografie ...
Maupihaa Inheemse naam: Maupiha'a | |
---|---|
Maupihaa uit die lug gesien. | |
Geografie | |
Ligging | Stille Oseaan |
Koördinate | 16°48′S 153°57′W |
Argipel | Geselskapseilande
|
Administrasie | |
Sien teks. | |
Oorsese gebied | Frans-Polinesië
|
Sluit