Megan Park
Kanadese aktrise / From Wikipedia, the free encyclopedia
Megan Park (gebore 24 Julie 1986) is 'n Kanadese aktrise, regisseuse, en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Charlie Bartlett (2007), Diary of the Dead (2007), What If (2013), en Central Intelligence (2016).
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Kitsfeite Geboorte, Nasionaliteit ...
Megan Park | |
Geboorte | 24 Julie 1986 (1986-07-24) (37 jaar oud) |
---|---|
Nasionaliteit | Kanadees |
Beroep(e) | Aktrise, regisseuse, en skryfster |
Aktiewe jare | 2003–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit