Melius de Villiers
Universiteit onderwyser / From Wikipedia, the free encyclopedia
Melius de Villiers was 'n hoofregter van die Oranje-Vrystaat en een van die eerste persone wat Afrikaanse versies geskryf het, hoofsaaklik verafrikaansing van Engelse versies.
Kitsfeite Voorafgegaan deur, Opgevolg deur ...
Melius de Villiers | |
Hoofregter van die Oranje-Vrystaat | |
Ampstermyn 1889 – 1900 | |
Voorafgegaan deur | onbekend |
---|---|
Opgevolg deur | onbekend |
Persoonlike besonderhede | |
Gebore | (1849-09-05)5 September 1849 Paarl, Kaapkolonie |
Sterf | 6 Julie 1938 (op 88) Stellenbosch, Unie van Suid-Afrika |
Eggenoot/-note | Adelaide Holmes-Orr (1879–onbekend) |
Kind(ers) | 4 |
Alma mater | Paarl Gimnasium SACS |
Sluit