Melvyn Douglas
Amerikaanse akteur / From Wikipedia, the free encyclopedia
Melvyn Douglas (5 April 1901 – 4 Augustus 1981) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Ninotchka (1939), Mr. Blandings Builds His Dream House (1948), Hud (1963), en Being There (1979).
Kitsfeite Geboortenaam, Geboorte ...
Melvyn Douglas | |
Geboortenaam | Melvyn Edouard Hesselberg |
---|---|
Geboorte | (1901-04-05)5 April 1901 |
Sterfte | 4 Augustus 1981 (op 80) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 3 |
Beroep(e) | Akteur |
Aktiewe jare | 1927–1981 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit