Menlopark, Pretoria

From Wikipedia, the free encyclopedia

Menlopark, Pretoria

Menlopark is 'n voorstad in die ooste van Pretoria, Suid-Afrika. Menlopark is geleë tussen Brooklyn, Lynnwood en Waterkloof en het in ongeveer die 1950's ontstaan. Die oorspronklike erwe was die sg. "Burger-erwe" wat aan veteraansoldate van die Tweede Wêreldoorlog toegedeel is. Sommige erwe is daarna in 2 of 4 verdeel om voorsiening te maak vir die hedendaagse norm vir sekuriteitseenhede en vinnige lewensstyl.

Kitsfeite Land, Provinsie ...
Menlopark
Voorstad
Menlopark is in Gauteng
Menlopark
Menlopark
Koördinate: 25°45′52″S 28°15′30″O
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieGauteng
Metropolitaanse MunisipaliteitTshwane
Oppervlak
  Totaal2,39 km2 (0,92 vk. myl)
Hoogte
1 412 m (4 633 ft)
Bevolking
  Totaal2 871
  Digtheid1 201/km2 (3 110/vk. myl)
TydsoneUTC+2 (SAST)
Poskode
Busse: 0102
Strate: 0081
Skakelkodes012
Sluit

Die voorstad se naam is, soos ook Brooklyn en Lynnwood, heel waarskynlik afkomstig van gelyknamige plekke in die VSA.


Hierdie artikel omtrent 'n plek in Pretoria en omgewing is slegs ’n saadjie. Jy kan Wikipedia help deur dit uit te brei.

Wikiwand in your browser!

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.

Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.