Messier 73
From Wikipedia, the free encyclopedia
Messier 73 of M73 (ook bekend as NGC 6994 ) is ’n asterisme van vier sterre in die sterrebeeld Waterdraer. ’n Asterisme is sterre wat fisiek nie aan mekaar verbind is nie, maar van die Aarde af naby aan mekaar lyk.
Kitsfeite
Messier 73 | ||||
![]() | ||||
Soort stelsel | Asterisme | |||
Sterrebeeld | Waterdraer | |||
Waarnemingsdata (Epog J2000) | ||||
Regte klimming | 20h 58m 54s | |||
Deklinasie | -12º 38' | |||
Skynmagnitude | 9 | |||
Besonderhede | ||||
Afstand (ligjaar) | 2 500 | |||
Skynbare grootte | 2,8 boogminute | |||
Ander name | M73, NGC 6994 | |||
|
Sluit