Meulspruit
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Meulspruit is 'n rivier wat naby Ficksburg in die Vrystaat, Suid-Afrika vloei. Dit is 'n regterhandse sytak van die Mohokare of Caledonrivier, en word deur die Meulspruitdam opgedam.
Hierdie Vrystaat-verwante artikel is slegs 'n saadjie. U kan ons wikipedia help deur dit uit te brei.
Kitsfeite Koördinate: 28°54′13″S 27°49′48″O ...
Meulspruit | |
---|---|
Stroomgebied | Vrystaat, Suid-Afrika |
Monding | Mohokarerivier |
Oorsprong-hoogte | 1543 m |
Koördinate: 28°54′13″S 27°49′48″O |
Sluit