Michael Masutha
From Wikipedia, the free encyclopedia
Michael Masutha (gebore 1965) is 'n gewese lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika en voormalige kabinetsminister van die African National Congress.
Kitsfeite President, Voorafgegaan deur ...
Michael Masutha | |
Minister van Justisie en Korrektiewe Dienste | |
Ampstermyn 26 Mei 2014 ā 30 Mei 2019 | |
President | Jacob Zuma Cyril Ramaphosa |
---|---|
Voorafgegaan deur | Jeff Radebe |
Opgevolg deur | Ronald Lamola |
Adjunkminister van Wetenskap en Tegnologie | |
Ampstermyn 9 Julie 2013 ā 25 Mei 2014 | |
Minister | Derek Hanekom |
Voorafgegaan deur | Derek Hanekom |
Opgevolg deur | Zanele kaMagwaza-Msibi |
Persoonlike besonderhede | |
Gebore | 1965 Valdezia, Noord-Transvaal |
Politieke party | African National Congress |
Sluit