Michael O'Shea (akteur)
From Wikipedia, the free encyclopedia
Michael O'Shea (17 Maart 1906 – 4 Desember 1973) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Lady of Burlesque (1943), Jack London (1943), The Threat (1949), en The Big Wheel (1949).
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Kitsfeite Geboorte, Sterfte ...
Michael O'Shea | |
Geboorte | (1906-03-17)17 Maart 1906 |
---|---|
Sterfte | 4 Desember 1973 (op 67) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | Barbara Watts O'Shea |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit