Mildred Harris
From Wikipedia, the free encyclopedia
Mildred Harris (29 November 1901 – 20 Julie 1944) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente The Price of a Good Time (1917), The Doctor and the Woman (1918), For Husbands Only (1918), en Old Dad (1920).
Kitsfeite Geboorte, Sterfte ...
Mildred Harris | |
Geboorte | (1901-11-29)29 November 1901 |
---|---|
Sterfte | 20 Julie 1944 (op 42) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 2 |
Beroep(e) | Aktrise |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit