![cover image](https://wikiwandv2-19431.kxcdn.com/_next/image?url=https://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/4/42/Missy_Peregrym_at_TIFF_2014.jpg/640px-Missy_Peregrym_at_TIFF_2014.jpg&w=640&q=50)
Missy Peregrym
Kanadese aktrise / From Wikipedia, the free encyclopedia
Missy Peregrym (gebore 16 Junie 1982) is 'n Kanadese aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Stick It (2006) en in die televisiereekse Reaper (2007), Rookie Blue (2010), en Cybergeddon (2012).
Kitsfeite Geboortenaam, Geboorte ...
Missy Peregrym | |
![]() | |
Geboortenaam | Melissa Peregrym |
---|---|
Geboorte | 16 Junie 1982 (1982-06-16) (41 jaar oud) Montréal, Québec, Kanada |
Nasionaliteit | Kanadees |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 2002- |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit