Japanese bomwerper From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Mitsubishi Ki-21 was 'n tweemotorige Japannese bomwerper van die Tweede Wêreldoorlog. Die Ki-21 was die wenontwerp in 'n kompetisie geloods deur die Japannese Leër Lugmag in 1936. Die eerste vyf prototipes is in November 1936 voltooi.
Item | Statistiek |
---|---|
Aantal motors | 2 |
Tipe motor | Skroef |
Vervaardiger | Mitsubishi Ha-101 stermotor |
Kraglewering per motor | 1 500 perdekrag |
Vlerkspan | 22,50 m |
Lengte | 16,00 m |
Hoogte | 4,85 m |
Maks. opstygmassa | 9 710 kg |
Maks. snelheid | 486 km/h op 4 720 m |
Operasionele hoogte | 10 000 m |
Togafstand | 2 700 km |
Bewapening | Een 12.7 mm masjiengweer in dorsale skiettoring, vyf 7.7 mm Tipe 89 masjiengewere in neus, stert en sye |
Bomvrag | 1 000 kg |
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.