Molepolole
dorpie in Kweneng-distrik, Botswana / From Wikipedia, the free encyclopedia
Molepolole is 'n stad in Botswana. Die stad is ook die hoofstad en grootste stad van die Kweneng distrik. Die dorp is 50 km van Gaborone.
- Winkelsentrum in Molepolole.
- 'n Kerk in Molepolole.
- Die nuwe Skotse Livingstone-hospitaal in Molepolole.
- Die nuwe Mafenyatlala-winkelsentrum.
Kitsfeite Land, Distrik ...
Molepolole | |
---|---|
Bakwena se koninklike begraafplaas, voorheen 'n koninklike kraal by Ntsweng | |
Koördinate: 24°25′S 25°32′O | |
Land | Botswana |
Distrik | Kweneng distrik |
Bevolking | |
• Totaal | 69 789 |
Tydsone | UTC+2 (SAST) |
Sluit