Morgan Woodward
From Wikipedia, the free encyclopedia
Morgan Woodward (16 September 1925 – 22 Februarie 2019) was 'n Amerikaanse akteur en skrywer. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Cool Hand Luke (1967) en Battle Beyond the Stars (1980), en in die televisiereekse Star Trek (1966) en The X-Files (1993).
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Kitsfeite Geboortenaam, Geboorte ...
Morgan Woodward | |
Geboortenaam | Thomas Morgan Woodward |
---|---|
Geboorte | (1925-09-16)16 September 1925 |
Sterfte | 22 Februarie 2019 (op 93) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 1 |
Beroep(e) | Akteur en skrywer |
Aktiewe jare | 1956–1998 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit