From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Bokvisse (Mullidae) is 'n vis-familie wat tot die orde Perciformes behoort. Daar is vyf genera met vyf en dertig spesies in hierdie familie. Dertien van die spesies kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor.
Mullidae | |
---|---|
Mulloidichthys vanicolensis | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Subfilum: | |
Infrafilum: | |
Superklas: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Infraklas: | |
Superorde: | |
Orde: | |
Familie: | Mullidae |
Genera | |
Mulloidichthys |
Die uitstaande kenmerke van die familie is die twee lang baarde op die ken en die feit dat die familie twee aparte dorsale vinne het. Die lyf neig na die lang kant en is bedek met groot skubbe. Die meeste spesies leef op of naby rots en koraalriwwe en vreet bodem skaaldiere. Wanneer die baarde nie in gebruik is nie word hulle terug gevou tussen die operkulums en die kakebeen. Die familie se grootte wissel van 18 – 53 cm en hulle kan in groot akwariums oorleef.
Die volgende genera en spesies kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor:
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.