Muse (dubbelsinnig)
Wikimedia dubbelsinnigheidsblad / From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Muses is nege godinne in die Griekse mitologie wat nege soorte kuns beheer en simboliseer wat aan die Antieke Grieke bekend was.
Die term Muse kan ook verwys na:
- Muse (musiekgroep), ’n Britse rockgroep.
- Muse (EP), Muse se EP-uitreiking.
- Muse (Grace Jones-album).
- Muse (Candy Lo-album).
- The Muse, a 1999-rolprent.
- Muse (Mianmar), ’n dorp in Mianmar (Birma).
Dit is ’n dubbelsinnigheidsbladsy dié: ’n lys van artikels wat met dieselfde titel verbind word. As ’n interne skakel u hierheen gelei het, kan u gerus daardie skakel verander sodat dit direk na die gewenste artikel wys. |
Wys alle artikels waarvan die titel begin met Muse of met Muse in die titel. |