My broer se bril
From Wikipedia, the free encyclopedia
My Broer se Bril is 'n Afrikaanse rolprent wat in 1972 deur Bevil Films uitgereik is met Cobus Rossouw en Marié du Toit in die hoofrolle. Dirk de Villiers was die regisseur en skrywer daarvan. Dit word beskou as die eerste Afrikaanse riller.
Kitsfeite Regisseur, Produksieleier ...
My Broer se Bril | |
---|---|
Regisseur | Dirk de Villiers |
Produksieleier | Manie van Rensburg |
Draaiboek | Dirk de Villiers |
Met | Cobus Rossouw, Marié du Toit, Pieter Fourie e.a. |
Verspreider | Bevil Films |
Uitgereik | 1972 |
Speeltyd | 96 minute |
Land | Suid-Afrika |
Taal | Afrikaans |
IMDb-profiel |
Sluit