Nádine
From Wikipedia, the free encyclopedia
Nádine (gebore 28 Februarie 1982 in Durban) is 'n Afrikaanse en Suid-Afrikaanse sangeres. Van haar treffers sluit in: Kaapse Draai en As jy wonder.
Kitsfeite Agtergrondinligting, Geboortenaam ...
Nádine | |
---|---|
Agtergrondinligting | |
Geboortenaam | Nádine Hoffeldt |
Gebore | 28 Februarie 1982 (1982-02-28) (41 jaar oud) Durban |
Beroep(e) | Sangeres |
Jare aktief | 1996- |
Sluit
In 2010 maak sy opslae deur die World Peace Song Festival-sangkompitisie met haar liedjie This Time I Know It's For Real te wen. Daardeur het sy die eerste Suid-Afrikaner geword wat ooit die eerste plek in die kompetisie ingepalm het.[1]