NG gemeente Steynsburg
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die NG gemeente Steynsburg is een van die kleiner gemeentes (180 lidmate in 2012) van die Nederduitse Gereformeerde Kerk se Oos-Kaaplandse Sinode. Die gemeente word begrens deur die gemeentes Burgersdorp, Molteno, Hofmeyr, Middelburg en Venterstad.