NG gemeente Wellington
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die NG gemeente Wellington is 'n gemeente van die Nederduitse Gereformeerde Kerk in die provinsie Wes-Kaap met sy swaartepunt op die geskiedkundige Bolandse dorp Wellington. Dit is eers in 1840 as die 26ste gemeente van die Kaapse Kerk gestig, hoewel die dorp van die oudste in die Wes-Kaap is.