Nancy Kulp
Amerikaanse aktrise (1921-1991) / From Wikipedia, the free encyclopedia
Nancy Kulp (28 Augustus 1921 – 3 Februarie 1991) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Shane (1953), The Parent Trap (1961), en The Aristocats (1970), en in die televisiereeks The Beverly Hillbillies (1962).
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Kitsfeite Geboortenaam, Geboorte ...
Nancy Kulp | |
Geboortenaam | Nancy Jane Kulp |
---|---|
Geboorte | (1921-08-28)28 Augustus 1921 |
Sterfte | 3 Februarie 1991 (op 69) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 1951–89 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit