Nastassja Kinski
Duitse aktrise / From Wikipedia, the free encyclopedia
Nastassja Kinski (gebore 24 Januarie 1961) is 'n Duitse aktrise en model. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Tess (1979), Cat People (1982), Paris, Texas (1984), en Terminal Velocity (1994).
Kitsfeite Geboorte, Nasionaliteit ...
Nastassja Kinski | |
In 2009 | |
Geboorte | 24 Januarie 1961 (1961-01-24) (63 jaar oud) |
---|---|
Nasionaliteit | Duits |
Ouers | Klaus Kinski |
Beroep(e) | Aktrise, model |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit