Ncandurivier
rivier in Suid-Afrika / From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Ncandurivier is 'n voorloper van die Tugelarivier in KwaZulu-Natal. Die rivier gaan oor die Ncandu-waterval 12 km buite die dorp Newcastle.
Kitsfeite Koördinate: 27°49′56″S 29°53′2″O ...
Ncandurivier | |
---|---|
Stroomgebied | KwaZulu-Natal |
Hoofrivier | Tugelarivier |
Oorsprong-hoogte | 1 214 m |
Koördinate: 27°49′56″S 29°53′2″O |
Sluit