Ndebele (taal)
From Wikipedia, the free encyclopedia
Met betrekking tot taal, kan Ndebele (of isiNdebele) na een van twee verwante tale verwys:
- Suid-Ndebele, 'n Nguni-taal wat in Suid-Afrika gepraat word. Een van SA se amptelike landstale.
- Noord-Ndebele, 'n Nguni-taal wat in Zimbabwe gepraat word. Een van Zimbabwe se twee hooftale.
Dit is ’n dubbelsinnigheidsbladsy dié: ’n lys van artikels wat met dieselfde titel verbind word. As ’n interne skakel u hierheen gelei het, kan u gerus daardie skakel verander sodat dit direk na die gewenste artikel wys. |
Wys alle artikels waarvan die titel begin met Ndebele (taal) of met Ndebele (taal) in die titel. |