Ngamimeer
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Ngamimeer is 'n vlak pan in die noordweste van Botswana. Hierdie geslote bekken loop nie uit in 'n see of oseaan nie.
Ngamimeer | |
---|---|
'n Tekening deur Alfred Ryder, toe Oswell, Murray en Livingstone in 1850 die Ngamimeer ontdek het | |
Koördinate: | 20°28.12′S 22°48′O |
Ligging: | Kalahari, Botswana |
Soort: | Endorheiese beken |
Oppervlakte: | 0–240 km² |
Invloei: | Okavangodelta |
Uitvloei: | geen |
Nedersettings: | Maun |