Nissan Cube

From Wikipedia, the free encyclopedia

Nissan Cube

Die Nissan Cube is 'n mini MPV wat sedert 1998 deur die Japannese motorvervaardiger Nissan vervaardig word. Aanvanklik is die Cube slegs in Japan verkoop, maar sedert 2009 was dit ook in die Noord-Amerikaanse en Europese markte beskikbaar. In Japan word dit eksklusief deur Japannese Nissan-handelaars, genoem Nissan Red Stage, bemark. Dit is in wese 'n effens groter vragalternatief vir die Nissan March-luikrug. Teen 2014 is die Cube weer slegs in Japan te koop.

Kitsfeite Oorsig, Vervaardiger ...
Nissan Cube
Oorsig
Vervaardiger Vlag van Japan Nissan
Produksie 1998–huidig
Montering Oppama, Japan
Bakwerk en onderstel
Klas Subkompakte motor
Sluit


Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal.

Wikiwand in your browser!

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.

Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.