From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Nissan Skyline (Japannees: 日産·スカイライン, Nissan Sukairain) is 'n lyn van kompakte motors, sportmotors en kompakte uitvoerende bestuurdersmotors oorspronklik deur die Prince Motor Company begin in 1955, en later deur Nissan nadat die twee maatskappye saamgesmelt het in 1966. Na die samesmelting is die Skyline langs sy groter eweknie, die Nissan Gloria, in Japan verkoop deur handelaars genoem Nissan Prince Shop.
R34 Skyline GT-R | |
Oorsig | |
---|---|
Vervaardiger | Nissan |
Produksie | 1957–huidig |
Bakwerk en onderstel | |
Klas | Kompakte motor (1957–1989), Kompakte sportmotor (1989–2002), kompakte luuksemotor (2003–huidig) |
Plek in geskiedenis | |
Voorganger | Prince Sedan (1952–1957) |
Die Skyline was grootliks ontwerp en ontwikkel deur Shinichiro Sakurai, wat 'n groot invloed op die motor gehad het tot met sy dood in 2011.
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal. |
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.