Nitrering is 'n chemiese reaksie waarby 'n organiese verbinding met die nitroniumioon reageer.

Die reaksie word gewoonlik met nitreersuur uitgevoer. Dit is 'n mengsel van gekonsentreerde swawelsuur en gekonsentreerde salpetersuur. In hierdie mengsel word die nitroniumioon vrygestel. Die produkte is dikwels taamlik onstabiel en hulle word as plofstowwe toegepas.

Daar is twee vorms van nitrering:

Verestering

Dis 'n reaksie waarby 'n alkohol (met funksionele groep ) in 'n nitraatester (met funksionele groep ) omgesit word.

Die meganisme word gewoonlik voorgestel as:

Thumb

'n Voorbeeld van 'n produk van nitering is nitrogliserien.

Aromatiese nitrering

'n Effens ander reaksie is die aromatiese nitrering. Hierby word met nitreersuur 'n nitrogroep in 'n aromatiese ring ingevoer:

Thumb

Kyk ook

Wikiwand in your browser!

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.

Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.