NukleosinteseFrom Wikipedia, the free encyclopedia Nukleosintese, of kernsintese, is die proses waardeur nuwe, swaarder elemente gevorm word uit ligter elemente. Die term "sintese" kom uit Grieks en beteken "samevoeging".
Nukleosintese, of kernsintese, is die proses waardeur nuwe, swaarder elemente gevorm word uit ligter elemente. Die term "sintese" kom uit Grieks en beteken "samevoeging".