Olimpiese Winterspele 1936
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Olimpiese Winterspele 1936 (Duits: Olympische Winterspiele 1936), amptelik bekend as die IVde Olimpiese Winterspele, is tussen 6 en 16 Februarie 1936 in Garmisch-Partenkirchen, Nazi-Duitsland, aangebied. Die ander kandidaatstede was: St. Moritz in Switserland en Montreal in Kanada.[3] In 1936 het die destydse Nazi-Duitsland ook die Olimpiese Somerspele aangebied, in Berlyn.
IVe Olimpiese Winterspele | ||||||||||||||||||||||||
|