Omaheke
From Wikipedia, the free encyclopedia
Omaheke is een van die 14 streke van Namibië. Omaheke se hoofstad en grootste dorp is Gobabis. In die ooste grens Omaheke aan Botswana, in die noorde aan Otjozondjoepa, in die suide aan Hardap en in die weste grens dit aan Khomas.
Meer inligting Omaheke ...
Omaheke | |
---|---|
Hoofstad: | Gobabis |
Grootste stad: | Gobabis |
Webwerf: | www.arc.org.na Geargiveer 27 Mei 2005 op Wayback Machine |
Sluit