From Wikipedia, the free encyclopedia
’n Ongeëvalueer spesie is een waarvan die bewaringstatus nog nie deur die Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur (IUBN) bepaal is nie.[1][2]
Bewaringstatus |
---|
Risiko om uit sterf |
Uitgestorwe |
Bedreig |
Laer risiko |
Sien ook |
Dié kategorie is een van nege van die IUCN oor die gevaar van die globale uitsterwing van spesies. Die kategorieë strek van "uitgestorwe" tot "minste kommer". Die kategorieë "datagebrekkig" en "ongevalueer" is nie in die spektrum nie, want dit dui op spesies wat nog nie genoeg waardeer is om in ’n karegorie ingedeel te word nie.[3]
Die kategorie "ongeëvalueer" dui nie daarop dat ’n spesie nie gevaar loop om uit te sterf nie, maar eenvoudig dat die spesie nog nie genoeg bestudeer is dat enige risiko gepubliseer kan word nie. Die IUCN beveel aan spesies wat as "ongeëvalueer" beskryf word, moenie beskou word as dat hulle nié bedreig is nie. Dit kan nodig wees om aan hulle dieselfde aandag te gee as aan bedreigde taksons – "ten minste totdat hulle status bepaal kan word".[3]:7[4]:76
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.