Onhaye
From Wikipedia, the free encyclopedia
Onhaye is 'n klein Belgiese dorp en munisipaliteit in die middel van die Waalse provinsie Namur. Die munisipale gebied het 'n oppervlakte van 66 km² en sowat 3 000 inwoners (2011).
Kitsfeite Land, Gewes (deelstaat) ...
Onhaye | |
---|---|
Munisipaliteit | |
Die Sint-Martinuskerk | |
Ligging van Onhaye in die provinsie Namur | |
Koördinate: 50°14′00″N 4°50′00″O | |
Land | België |
Gewes (deelstaat) | Wallonië |
Provinsie | Namur |
Regering | |
• Burgemeester | Gérard Cox (ICO) |
Oppervlak | |
• Totaal | 65,53 km2 (25,30 vk. myl) |
Bevolking | |
• Totaal | 3 124 |
• Digtheid | 48/km2 (120/vk. myl) |
Poskode | 5520-24 |
Skakelkodes | 082 |
Webwerf | www.onhaye.be |
Sluit
Onhaye lê westelik van die stad Dinant.